ZURÜCK
Schwähn hou daarvan om te surf...
Maar nou die tyd sit hy in engeland. En tussen all die hard werk is daar ook nog tyd om te kap ek sê !
Daardie lekker 'waves' sal hy eers in December weer sien. Maar monie worry nie, dis nie meer soo lank nie ou boet !