M E M O R Y P A G E
ZURÜCK
Kyk ouens, Stefan S. lyk net soos sy Pa...
Hierdie Ou sit ook nog steeds in Kaapstad, en ek dink hy sal daar bly. Hy is beesig om te 'study' by UCT. Alles van die beste !
Ek sal die lekker tyd nooit vergeet jong...