M E M O R Y P A G E
ZURÜCK
Kyk hoe lyk Theo en Johann...
Hulle sit nog steeds in Kaapstad die twee varke ! Theo het nou 'n lekker meisie gekry, maar ek dink daar's ook nog genoeg tyd vir 'n lekker zoll.
Ek sien jou mos in die nuwe jaar. Op SYNERGY '98 ek sê boetie !